PIKETBERG

Welkom by GraceLife Piketberg

By GraceLife Piketberg is ons lief vir God, lief vir mense en lief vir die Woord. Sondae-dienste by ons Piketberg-kampus is opwindend, gemaklik en ontspannend. Kom net soos jy is en kom geniet die lofprysing en aanbidding, ‘n relevante boodskap uit die Woord, en ook ‘n lekker koppie koffie of tee na die tyd. Enigiemand is welkom!

TYD: 9:00vm tot 10:30vm
PLEK: Die Trekstraat 28, Piketberg

Hier onder is ‘n kaart met skakel na die plek waar ons hierdie Sondag sal wees.